| Modulekode | AAK 702 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Opleiding van observasievaardighede met gebruik van 'n assesseringskedule. 'n Praktiese komponent is hierby ingesluit. Na voltooiing van hierdie module moet die student in staat wees om die proses van kommunikasie-evaluasie van persone met erge gestremdheid te verstaan deur die assesseringsbeginsels te beskryf en ook assessering van geleentheids- en toeganklikheidsstruikelblokke van spesifieke vaardighede te beskryf. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | SAAK |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App